ARMOEDE EN SORG

Deur : Skriba  /  February 27th, 2012

Ons bid vir die werk van die Streeksinode in hierdie verband, spesifiek vir Badisa, Straatwerk in die Kaap, die Onderwys en Armoede Konferensie in Maart, en dan vir die werk van ons eie kommissie vir Diens & Barmhartigheid.  Bid asb dat die liefde van God die Vader uit die werk duidelik sal blyk.  “Laat ons die goedheid van die Here ons God belewe.”  Ps 90:17

In die Nuus