BOERE WAT OES

Deur : Skriba  /  February 28th, 2012

Die druiwe is mooi, kwaliteit goed en die parsery loop mooi.  Dit is egter ook ‘n tyd wanneer die oes baie kwesbaar is.  Kom ons bid vir gunstige oesomstandighede en dat landbouers die vrug op hul arbeid sal geniet.  “Die vrug van jul arbeid sal jy geniet, gelukkig en voorspoedig sal jy wees.”  Ps 128:2

In die Nuus