DIE WOORD VAN GOD

Deur : Skriba  /  November 28th, 2011

Die Bybelgenootskapsfamilie bestaan uit 146 Bybelgenootskappe en -kantore wat vir die vertaling, druk en verspreiding van die Bybel in meer as 200 lande verantwoordelik is.  Al hierdie genootskappe vra dat gelowiges vurig sal bid vir die suksesvolle verspreiding van Gods Woord deur die wêreld heen.  “Die vurige gebed van ‘n regverdige het groot krag.”  Jak 5:16

In die Nuus