DOOPDIENS EN KATEGESE AFSLUITING

Deur : Skriba  /  December 4th, 2011

Raak stil voor die Here en stel uself daarop in om die erediens (of u stiltetyd) te beleef.  God is in sy Gees altyd en oral teenwoordig, tog ervaar ons somtyds die teenwoordigheid op ‘n besondere wyse – hierdie erediens kan vir u daardie braambos- geleentheid wees.  Benader die diens biddend.  “Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en vol liefde.”  Ps 145:8

In die Nuus