EKONOMIE
Deur : Skriba / February 22nd, 2012
Kinders kom vertel by die huis dat daar van hulle maatjies is wat honger by die skool aankom. Ons is bevrees dat armoede ons hele gemeenskap stil-stil bekruip en dat Jesus deur ons hande en voete wil voorsien. Vra asb die Here om u te wys hoe om betrokke te raak by hierdie nood. “Waar U ook gaan, is daar oorvloed!” Ps 65:12