GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / November 18th, 2011
Die belangrikheid van ‘n toepaslike woord by ‘n spesifieke geleentheid soos troues, doop, nagmaal, begrafnis kom dikwels op die pad van ‘n bedienaar van die Woord. Bid vir wysheid en insig wat net van die Here kan kom vir elke geleentheid. “wat is beter as die regte woord op die regte tyd?” Spr 15:23