GEESTELIKE LEIERS
Deur : Skriba / December 9th, 2011
Hulle vra dat u vir hulle sal bid en van die Almagtige krag, volharding en ‘n ruime mate van verdraagsaamheid hier in die najaar sal vra. “Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.” Ps 37:4