GETUIENIS NAWEEK 10 – 12 FEBR.

Deur : Skriba  /  February 7th, 2012

Lees asb die afkondigings rondom die Getuienisnaweek en bid asb vir die Prayer walk (Vrydagaand), straatverkope (Saterdagoggend), L-10-T Kursus (Saterdagoggend), die dienste op Sondag 12 Febr en veral die reëlings mbt die Geloofsoffers.  “Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word.” Joh1:12.  Help ons en die Heilige Gees asb sodat ander tot geloof in Christuskan kom.

In die Nuus