LOFPRYSING
Deur : Skriba / December 10th, 2011
Ons loof die Here in die 2de vers van lied 345:
‘n Kind is gebore; loof die God van liefde!
Hy kom ons verlos, Hy is Wonderbaar,
Raadsman en Sterke, God en Vors van vrede!
Ons buig in blye aanbidding,
Ons buig in blye aanbidding,
Ons buig in blye aanbidding,
Verlosser en Heer!