LOFPRYSING
Deur : Skriba / January 28th, 2012
Kom ons aanbid die Here in die woorde van Josafat: “Here, God van ons voorvaders, U is God. U heers uit die hemel oor al die koninkryke van die nasies. Uit U hand kom die mag en die krag.” 2 Kron 20:6