LOFPRYSING
Deur : Skriba / February 11th, 2012
Nehemia bid: “Here, God van die hemel, groot en ontsagwekkende God
wat u verbond en troue liefde handhaaf teenoor dié wat u liefhet.” Neh 1:5
Salomo bid: “Here, God van Israel, in die hemel of op die aarde is daar nie
nog ‘n God soos U nie. U hou U aan die verbond en U bly getrou teenoor u
dienaars wat met volle oorgawe voor U lewe.” 2 Kron 6:14