LOFPRYSING
Deur : Skriba / February 25th, 2012
Skrifgebed uit Ps 22:
“Here, U het die nood van die hulpelose
nie verontagsaam of gering geskat nie.
U het nie daarvan teruggetrek nie,
maar die hulpgeroep het U gehoor.
Ek sal U in die volle vergadering prys,
my geloftes aan u sal ek nougeset nakom.”