LOFPRYSING

Deur : Skriba  /  March 3rd, 2012

Here, die hele skepping verkondig u lof en roem u Naam.  Ons stem saam met Dawid as hy in Ps 19 skryf:

“Die hemel getuig van die mag van God,

die uitspansel maak die werk van sy hande bekend.

Die een dag gee die berig deur aan die ander

en die een nag deel die kennis aan die volgende mee.

Sonder spraak en sonder woorde, onhoorbaar is hulle stem.

Tog gaan daarvan ‘n boodskap uit oor die hele wêreld

en hulle taal bereik die uithoeke van die aarde.

In die Nuus