LOFPRYSING (SKRIFGEBED)

Deur : Skriba  /  January 21st, 2012

Here, u word is volmaak:  dit gee lewe.

U onderwysing Here, is betroubaar:  dit gee wysheid.

U bevele Here, dui die regte koers aan.

U gebod Here, is helder:  dit gee insig.

U eise Here, is goed:  dit staan vas.

U bepalings Here, is reg:  elkeen is regverdig.  Uit Ps 19

In die Nuus