LYDENSTYD
Deur : Skriba / March 11th, 2012
Lydenstyd laat groei die besef van die lyding wat die Here Jesus moes deurgaan sodat ons “Onse Vader” kan sê. Dink daaroor na en lees uit Matt 21:5 en Sag 9:9. “Kyk jou Koning kom na jou toe; Hy is nederig en Hy ry op ‘n donkie ……”