SENDINGNAWEEK 11 & 12 FEBRUARIE

Deur : Skriba  /  January 23rd, 2012

Ons Sendingnaweek is ‘n belangrike datum op die kalender en ons wil vra dat u vir die straatverkope Saterdag en die verrigtinge Sondag sal bid.  Gesels ook met die Here oor die geloofsofferprojek en die aksies wat daaruit ondersteun word.  Ons ondersteuningsteks kom uit Lukas 10:  “Bid dan die Here aan wie die oes behoort, om arbeiders uit te stuur vir sy oes.”

In die Nuus