Ná BEGRAFNIS / GEDENKDIENS
Deur : Skriba / November 23rd, 2011
Dink aan mense wat geliefdes onlangs aan die dood afgestaan het. Ons vermoed dat hulle u voorbidding vir vertroosting en krag nou baie nodig het. “Wees waaksaam en bid gedurig vir alle gelowiges.” Ef 6:18