NAGMAAL

Deur : Skriba  /  November 20th, 2011

Praat met God oor die Nagmaal en sê vir Hom wat dit vir u persoonlik beteken.  Laat die Heilige Gees toe om u hart tot aanbidding te bring voor die liefdevolle Vader wat sy Seun vir mense as Verlosser gegee het.  “In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood.”  1 Pet 1:3

In die Nuus