NOORD-AFRIKA
Deur : Skriba / February 16th, 2012
Ons bid vir Miriam en veral vir haar pogings om in ‘n betrokke land ‘n pos te kry vanwaar sy kan opereer. Ons is teleurgesteld dat daar nog nie stabiele regerings in Egipte en Libië is nie, dit verhinder ook die verkondiging van die evangelie. Bring asb dié dinge voor die Here. “Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking.” Jak 5:16