POLISIE / POLISIEFORUM
Deur : Skriba / February 29th, 2012
Die polisiediens maak staat op die gemeentskap om hul deur die Polisieforum te steun in die bekamping van misdaad. Bid asb dat die polisie goeie samewerking van die gemeenskap sal ervaar en dat hul suksesvol sal wees in al hul pogings. “U omsluit my van alle kante, U neem my in besit. U ken my gedagtes.” Ps 139: 5 & 2