Ps 121:2
Deur : Skriba / March 4th, 2012
Ek vertrou dat u vandag ‘n behoefte het om God se aangesig te soek, want net Hy kan sieledors les en net Hy tel gebrokenes van hart op – Hy is liefde en in Hom lê vrede vir u gemoed, genesing van alle seer wat die wêreld kan veroorsaak. “My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.” Ps 121:2.