LEER UIT DIE WOORD

Deur : Skriba  /  January 22nd, 2012

Ons het elke Sondag ten minste twee geleenthede om uit die Woord te leer, dit is benewens jou eie stiltetyd en groepsessies.  Die geleenthede gebruik ons om Spr 17:27 in ons lewe waar te maak.  Vra die Heilige Gees om u hierin te lei.  “Hoe aangenaam is u Woord, soeter as heuning in die mond.  U bevele gee my insig, daarom haat ek elke verkeerde pad.”  Ps 119:103 & 104

In die Nuus