VERVOLGDE KERK
Deur : Skriba / February 23rd, 2012
Die verhale uit die nuusbriewe van Geopende Deure is skokkend en u voorbidding word gevra vir Christene in geslote lande. Bid dat gelowiges mekaar vir bemoediging sal vind, dat geestelike literatuur hul bestemmings sal bereik en dat baie deur opleiding toegerus sal word om onder die moeilike omstandighede te werk. “Keer op keer ontvang hulle nuwe krag totdat hulle voor God in Sion verskyn.” (Laat dit hulle troos wees) Ps 84:8