WEEK VOOR GEMEENTEFEES
Deur : Skriba / October 24th, 2011
Hier is ons hard besig – “Here gee dat elke poging, elke aspek van hierdie fees van ons gemeente, aan U gewy sal wees. Dat elkeen wat betrokke is, biddend sal werk tot eer van U naam. Gee mooi weer asb en gee ‘n hartlike gees van samewerking. Laat dit vir U ‘n geleentheid wees om ons gemeente te seën.”
“Julle ken die genade van ons Here Jesus Christus: hoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword, sodat julle deur sy armoede ryk kan word.” 2 Kor 8:9