Auto Draft

Deur : Skriba  /  April 30th, 2018

 

PINKSTER 2018 (10-20 MEI)

TEMA: BEHEER DEUR DIE GEES

DON: Die Topstruktuur : Gen 1:1-2, Kol 1:15-16; 1 Kor 12:11-16

VRY: God se adresse 1 Kor 3:16;6:19-20

SAT: Vol van die Gees: Ef 5:15-20

SON: Onder nuwe bestuur: 2 Kor 3:18

MAAN: Die Gees gee geskenke: 1 Kor 12:1-11

DINS: Die grootste geskenk : 1 Kor 13:1-13

WOENS: Vrug wat God verheerlik:Gal 5:13-26

DON: Getuies van die Gees: Hand 1:1-8

VRY: Die Gees maak regtig vry: Joh 8:31-36; 2Kor 3:17; Gal 5:1

SAT: Die Gees help as dit moeilik gaan :Joh 14:15-26;16:5-15 ; Rom 8:26

SON: Die Gees lei ons in die volle waarheid : Joh 15:26-27; 16:4-15

 

Van 14 -18 Mei is daar ook byeenkomste 10:00 in die kerk. Kinderpinkster Gr 1-6 is van

Sondagoggend 13 Mei tot Donderdagaand 17 Mei.

Voorbidding  vir pinkster word gedoen op Ma-Woe (7-9 Mei) vanaf (06:30-07:00) en ook

om 18:30 in konsistorie. Deuroffer vir die Bybelverspreiding sal gedoen word van Ma-Do tydens Pinkster.

 

In die Nuus