Deur : Skriba / April 19th, 2015
Siekelys
Trudie Dörnbrack (wyk 4)
Sakkie en Koerie van Dyk (wyk 13) se dogter Ammie
Maryke Burger (Uitsig wyk) se pa
Danie Opperman (wyk 8)
Ds Bennie v Rensburg (Moeder)
Attie Barnard (wyk 18)
Ina Rossouw (wyk 7)
Hetta Cloete (wyk 18)
Brandon Shepherd (Les Huguenots A)
Ina Rossouw (wyk 7)
Etricia Mostert (wyk 1 Noord)
Gelukwensing
Geluk aan Jaco en Suzanne Steenkamp met die geboorte van hul babadogter.
Sertifikaat van lidmaatskap
Jan-Frederik George van der Westhuizen en Lelani Deetlefs (nou van der Westhuizen)
Martha Jacoba Joubert (nou du Plessis)
Cornelius Jacobus Nieuwendyk & Gabrieta Kriel (nou Nieuwendyk)