Deur : Skriba / May 24th, 2015
Siekelys
Sakkie en Koerie van Dyk (wyk 13) se dogter Ammie
Danie Opperman (wyk 8)
Miemie Neethling (Les Hug B)
Almarié Conradie (Blouvlei)
Ina Rossouw (wyk 7)
Dalene von Molendorff (32) se suster en swaer
Sanette Botes (Krommerivier)
Esti Goosen (wyk 2)
Danie Hauptfleisch Snr (Spruitrivier wyk)
Gunter v/d Westhuizen (wyk 11)
Hugo van Heerden (Patatskloof)
Medelye
Ronel Smit (Patatskloof) se ma is oorlede
Annalene Gericke (wyk 14) se ma is oorlede