Deur : Skriba / May 29th, 2015
Siekelys:
Sakkie en Koerie van Dyk (wyk 13) se dogter Ammie
Danie Opperman (wyk 8);
Miemie Neethling (Les Hug B);
Almarié Conradie (Blouvlei);
Ina Rossouw (wyk 7);
Dalene von Molendorff (32) se suster en swaer;
Sanette Botes (Krommerivier);
Esti Goosen (wyk 2);
Danie Hauptfleisch Snr (Spruitrivier wyk);
Hugo van Heerden (Dukes)
Medelye:
Reo du Plessis (wyk 1 Suid) is oorlede;
Adéle Jardim (wyk 13) se broer is oorlede;
Lize Ferreira Les Huguenot A) se oom is oorlede
Sertifikaat van lidmaatskap ontvang:
Christaan Frederick Pool, Mariska Elizabeth Louw (nou Pool) met hul kinders Drikus en Heino Pool
Rachel Margaretha Dunn (nou Geyer)
Sertifikaat van lidmaatskap met kerkraadsgoedkeuring ontvang:
Elias Johannes Vermeulen & Susanna Petronella Nel (nou Vermeulen)