Deur : Skriba / June 7th, 2015
Siekelys
Sakkie en Koerie van Dyk (wyk 13) se dogter Ammie
Danie Opperman (wyk 8)
Miemie Neethling (Les Hug B)
AlmariƩ Conradie (Blouvlei)
Ina Rossouw (wyk 7)
Sanette Botes (Krommerivier)
Danie Hauptfleisch Snr (Spruitrivier wyk)
Hugo van Heerden (Dukes)
Naas v/d Merwe (wyk 12) se suster
Fanie Heymans (Les Huguenots B)
Elsabe Sauerman (wyk 21)
Gelukwensing
Baie geluk aan Bertie & Jemona Mostert (wyk 17) met die geboorte van hul kleindogter
Medelye
Michiel van Niekerk (Uitsig-Suid) se ma is oorlede