Deur : Skriba  /  May 5th, 2017

KOM ONS BID VIR:

 

SIEKELYS:  Helmien vd Merwe (Blouvlei), Edmund O’Ehley (Patatskloof), Dawid Lombard (Wyk 32), Mariana Geldenhuys(wyk 12), Mariana van Dyk (wyk 5), Etrecia Mostert (01 Noord)

 

MEDELYE:  Oom Jan Basson en Marina Viljoen se pa is oorlede

 

Baie geluk aan Jaco en Petra Smit met die geboorte van hul baba seuntjie

In die Nuus