Deur : Skriba  /  November 24th, 2017

 

ALGEMEEN

Hartenbos Chill Kamp (1-3 Desember)

Lekker ontspannende naweek by die see, met geestelike pitkos in die oggend en die aand. Inskrywings by kerkkantoor: R500 (deposito van R100 voor of op 15 November betaalbaar). Inskrywings sluit Maandag 20 November 2017.

Navrae:  Ds NJ Van As of  Theo Van Zyl ( 071 363 9446)

Kategete afsluiting:  Maandag 4 Desember om 18:30

(Ons wil graag dankie sê en julle van interessante inligting voorsien)

JEUG

Gr.4-7 Kuierkamp 1-3 Desember

Die Tekkies en # groep nooi alle Gr.4-7 om saam met hulle te kom kamp op Hermanus 1-3 Desember. Op hierdie Kuierkamp gaan ons tonne pret hê, lekker kuier en sommer net die jaar saam vier. Inskrywingsvorms is aanlyn beskikbaar op Facebook of kontak vir Annelet by 082 337 2161

KERKRAAD

Dagbestuur: 

Ds NJ Van As

 Ds Jan Grobbelaar

 Herman Le Roux (Leierouderling)

 Jaco Breedt (Leierdiaken)

 Roelof Prins (O/Leierouderling)

 Johan Labuschagne (O/Leierdiaken

 

Voorsitters van Bedieninge:

Gemeentebediening—Roelof Prins

Getuienis— Ryk Van Velden

Jeug— Kobus Oosthuizen

Finansies—Pieter Du Toit

Leer & Aktueel— Dries Van der Merwe

Eiendomme— Johan Labuschagne

Barmhartigheid— Suzanne Fabricius

 

 

 

 

                        

 

 

 

 

 

In die Nuus