Deur : Skriba  /  May 3rd, 2019

 

PINKSTER TEMA

“Die beloftes van God”

 

WAT GEBEUR DIE KWARTAAL:

12 Mei  –  Prof. Elna Mouton Kapelmeester van die Andrew Murray Sentrum preek by ons. (Bekenstelling van  Andrew Murray Sentrum)

13-17 Mei  – Sinode Sitting te Goudini

26 Mei –  Aanddiens in Kapel by Andrew Murray Sentrum (18:00)

30 Mei – 09 Junie –  Pinkster  (Tema:  “Die Belofte van God”)

2 – 6 Junie –  Kinderpinkster

18-21 Junie – Vakansiefees

 

In die Nuus