Deur : Skriba / July 29th, 2012
Gebedslys
Ds Jan Grobbelaar
Eunice de Villiers (Groenberg)
Stoney Steenkamp (wyk 10)
Christo Strachan (Bordeaux) se pa
Hannelie Vermeulen (Uitsig)
Lynette Nel (wyk 20)
Etrecia Mostert (wyk 1 Noord)
Medelye
Elmarie Visser (wyk 12) en Pieter Fouche (wyk 20) se ma is oorlede
KERKRAADSVERKIESING 20 AUGUSTUS 2012
Die volgende wyke is vakant. Lidmate is welkom om nominasies in te dien.
Ouderlinge Diakens
2 1 Suid
4 2
5 4
6 5
9 6
11 9
12 10
15 16
16 22
17 23
22 25
23 26
24 32
27 34
28 Spruitrivier
31 Richelieu
32 Bordeaux
33 Albatros
Bordeaux Krommerivier
Albatros Patatskloof
Onder Berg-en-Dal
Krommerivier
Les Huguenote A
Hertzog