Deur : Skriba / August 13th, 2012
Gebedslys
Ds Jan Grobbelaar
Christo Strachan (Bordeaux) se pa
Hannelie Vermeulen (Uitsig)
Rolenda Heystek (Krommerivier)
Devi Lategan Snr (wyk 1 Suid)
Michiel de Kock (wyk 13) se pa
Nelmaré le Roux (Onder Berg-en-Dal)
Lynette Nel (wyk 20)
Medelye
Lereen Cooper (wyk 28) se stiefpa is oorlede
Tommie Visagie (Albatros) se ma is oorlede
Gelukwensing
Baie geluk aan Jaco en Vicky Visser (wyk 33) met die geboorte van hul babadogter