Deur : Skriba / November 4th, 2012
Gebedslys
Willie Hendrikse (wyk 9)
Basie van Wyk (wyk 4)
Margarethe Volschenk (wyk 29)
Christine Boerssen (wyk 30)
Anita Bester (wyk 13)
Jannie Marais (wyk 27)
Medelye
Lynette Nel (wyk 20) is oorlede
Marguerite Liebenberg (wyk 27) se ma is oorlede
Gelukwensing
Baie geluk aan Jacques en Gerda Theron wat ‘n tweeling ryker geword het.