Deur : Skriba / January 27th, 2013
Gebedslys
Hannelie Vermeulen (Uitsig)
Kobus Basson (wyk 16)
Cecil Bodenstein (wyk 33)
Karin Koch (wyk 11)
Werner Coetzee (Uitsig)
Hugo van der Merwe (Blouvlei)
Nical Sauerman (wyk 21) se ma
die Aarbeidsituasie op die plase
Skoliere & studente
Medelye
Marlene Young (Uitsig) se ma is oorlede
Gelukwensing
Baie geluk aan Jaco & Melanie Steyn (wyk 13) met die geboorte van hul seun