Deur : Skriba / January 12th, 2014
Gebedslys
Kitty Basson (Spruitrivier)
Rhoda Kohler (wyk 9)
Werner Coetzee (Uitsig)
Petra Nel (wyk 20)
Koekie Blom (wyk 10)
Jo Gasser-Snyman – ‘n vriendin in Switzerland van Danie & Enid Opperman
Gelukwensing
Met die geboorte van Margery van Zyl (Onder Berg-en-Dal) se tweelingagterkleindogters
Medelye
Fienie Buys (Spruitrivier) se suster is oorlede
Annalene Gericke (wyk 14) se oom is oorlede
Sarie Venske (Uitsig) se dogter en Emsie Allers se suster (Uitsig) Marianna is oorlede