Deur : Skriba  /  February 9th, 2014

Gebedslys

Rhoda Kohler (wyk 9)

Werner Coetzee (Uitsig)

Felix van Niekerk (wyk 8)

Dick Grobbelaar se kleinseun (Spruitrivier)

Alice Vos (Spruitrivier) se kleindogter

Victor Grobbelaar (Albatros)

Susan Malherbe (wyk 7)

Joey v/d Spuy (Spruitrivier)

Dulcie van Rensburg

 

Gelukwensing

Baie geluk aan Chris & Fienie Buys met hul agterkleindogter; aan Bertus & Suzanne Nel (wyk 25) met hul babadogter en Albert & Adriana Nel (wyk 25) se kleindogter

 

Medelye

Magriet Truter (wyk 28) se broer is oorlede

In die Nuus