Deur : Skriba / July 6th, 2014
Gelukwensing
Baie geluk aan Gerhard en Suzette Botma (Uitsig Park wyk) met die geboorte van hul babaseun
Gebedslys
Werner & Leon Coetzee (Uitsig)
Hannelie Vermeulen (Uitsig)
Danie Opperman (wyk 8)
Susan Meades (wyk 16)
Gerrit Hickman (Hertzog) se pa
Barry Gillespie (Groenberg) se pa
Danie Theart (wyk 8) se suster
Annelize Laubscher (Hertzog)
Johan Nortier (wyk 3) se suster
Medelye
Manie & Renetha Jurgens (wyk 21) se kleinkind is oorlede.
Gerrie Lombard (wyk 19) se pa is oorlede
MB van Dyk (wyk 5) is oorlede
Hanno Hanekom (wyk 21) se ma is oorlede