Deur : Skriba  /  September 13th, 2014

Siekelys:
Danie Opperman (wyk 8);
Esma Wium (Les Huguenots A);
Nicoline Stander (wyk 16);
Pieter-Jan Geldenhuys (Hugenote Hoërskool);
Kitty Basson (Spruitrivier);
Dené Cilliers (wyk 11);
Vic Kohler; Anton Bartman (Dukes)

Medelye:
Janet Nell (Blouvlei) se ma is oorlede;
Roux Gildenhuys (wyk 6) se susterskind is oorlede

Gelukwensing:
Dawie & Norrie de Villiers (wyk 7) het ‘n kleindogter ryker geword.

Sertifikaat van lidmaatskap ontvang:
Marthinus Christiaan de Klerk,
Maria Petronella Adriana Jordaan (nou de Klerk) en Jordan v/d Merwe;
Johannes Dewald Jacobs,
Bianca Burger (nou Jacobs) en Miche Jacobs;

Ander sertifikaat van lidmaatskap met kerkraadstoestemming:
Magdalena Johanna Steenkamp (nou van Zyl);
Ingrid van Greunen (nou Ackerman)

In die Nuus