Deur : Skriba  /  March 1st, 2015

Siekelys

Leon Nel (wyk 20)

Susan Malherbe (wyk 7)

Trudie Dörnbrack (wyk 4)

Myra Sutton (wyk 29) se man, John

Beatrice von Wielligh (wyk31)

Johan Blom (10)

 

Medelye

MC Human (wyk 14) is oorlede

Jolanda & Conrad du Bois (wyk 19) se kleinkind is oorlede met geboorte

Ria Crous (Spruitrivier) se suster is oorlede

Gheta Grobler (Laer-Uitsig) se pa is oorlede

 

Sertifikaat van lidmaatskap ontvang

Marthinus Johannes Havenga

Derek Thomas

 

Sertifikaat van lidmaatskap met toestemming ontvang

Marius Rikus Groenewald & Anine du Toit (nou Rikus) met hul kinders Markus en Conrad Groenewald

 

In die Nuus