Auto Draft

Deur : Skriba  /  October 23rd, 2011

Gebedslys:

Lisa Muller (wyk 29)

Jannie Goosen (wyk 10)

Rhoda Kohler (wyk 9) se man

Felix van Niekerk (wyk 8 )

Beatie v/d Merwe (wyk 5)

 

Gelukwensing:

Baie geluk aan Ruben & Lulaine Dreyer (Uitsig Noord) met die geboorte van hul tweeling

 

Sertifikaat van lidmaatskap ontvang:

Gerda de Kock (nou Maritz) en seun Henro ter Borg vanaf Brackenfell na wyk 13

 

Ander sertifikaat van lidmaatskap met kerkraadstoestemming:

Johann Gerrit le Roux & Myra Alma Ward (nou le Roux) vanaf Moeder na Uitsig-Noord

In die Nuus