Auto Draft

Deur : Skriba  /  January 8th, 2016

Siekelys

Kobus le Roux (wyk 45)

Kobus Basson (wyk 16)

Isabel Botha (wyk 37)

Etrecia Mostert (01 Noord)

Nicolene Stander (wyk 16)

Lounette van Niekerk (wyk 08)

Medelye

Hanna Horn se pa is oorlede

Elsa Groenewald se skoonma is oorlede

Carien Lategan se ma is oorlede – die begrafnis vind hierdie Sondag by Silwerkruin plaas

In die Nuus