Auto Draft

Deur : Skriba  /  March 4th, 2016

Siekelys:   Kobus le Roux (Hertzog), Etrecia Mostert (01 Noord), Christa Haasbroek (wyk 11), Susan Malherbe (wyk 7), Dick Grobbelaar (wyk 35), Jack de Jager (Laer Uitsig), Karen Kotzé (Bordeaux), Susan Wüst se moeder & NJ van As se moeder.

 

Medelye:   Jaco en Petra Smit (Laer-Uitsig) se baba is oorlede

 

Nuwe lidmate:  Frank en Mari Badenhorst en hul kinders Cari en Frans-Pieter (Onder B & D), Rina Visser (wyk 12), André van Niekerk en Dina Nel (Krommerivier) & Frans en Helena Burger (Bordeaux), Susan Botha en haar seun Derick & Boet en Blaaitjie Page (wyk 34).

In die Nuus