Auto Draft

Deur : Skriba  /  April 1st, 2016

Erediensbywoning op 27 Maart 2016:             Oggend: 118

Deuroffer 27 Maart 2016:  (Helmekaar Studiefonds)    R498-00

 

Siekelys:   Kobus le Roux (Hertzog), Etrecia Mostert (01 Noord), Christa Haasbroek (wyk 11), Susan Malherbe (wyk 7), Leon Nel (wyk 20), Danie Smith (wyk 23), Susan Wüst se moeder, Piet du Plessis (wyk 4) & Hannelie Vermeulen (Uitsig)

 

Nuwe lidmate:  Tinnie en Ingrid Broodryk (Wyk 01 Noord)

 

Gelukwensinge:  Ernst & Lizell Dörnbrack met hul nuwe kleinding, asook aan die grootouers Ernie en Trudie Dörnbrack.  Hentas en Sybil Kotzé het `n kleinkind ryker geword.

In die Nuus