Auto Draft
Deur : Skriba / April 11th, 2016
Erediensbywoning op 03 April 2016: Oggend: 237
Deuroffer 03 April 2016: (Badisa) R1 029-00
Siekelys: Kobus le Roux (Hertzog), Etrecia Mostert (01 Noord), Christa Haasbroek (wyk 11), Susan Malherbe (wyk 7), Leon Nel (wyk 20), Danie Smith (wyk 23), Piet du Plessis (wyk 4), Hannelie Vermeulen (Uitsig), Estie Cronjé se moeder & Baba HJ Labuschagne.
BAIE GELUK aan Johan en Hanrie Labuschagne met die geboorte van hul seuntjie.