Auto Draft
Deur : Skriba / April 29th, 2016
KOM ONS BID VIR:
Medelye: Fanie Heymans (Les Huguenot) is oorlede. Sy begrafnis is op Vrydag 6 Mei om 11:00.
Siekelys: Nico Marais (wyk Onder B & D), Johan Schreuder (Wyk 16), Rachie Strauss (Blouvlei), Frikkie Smit (wyk 30), Tommie Hollumby, Johan en Hanrie Labuschagne se babaseun, HJ (wyk 04), Bertha Palvie (Estie Cronjé se ma – Uitsig-Suid), Philip Coetzee (wyk 01 Noord) se suster Juanita Kuff, Etrecia Mostert (01 Noord), Christa Haasbroek (wyk 11), Susan Malherbe (wyk 7), Hannelie Vermeulen (Uitsig), , Ollie Ollewagen (wyk 27), Ingrid Liebenberg (Hertzog), Dolf Botha (wyk 14) &, Kobus le Roux (Hertzog).
GELUKWENSE
Baie geluk aan Gordon en Theanita Johnston met die geboorte van hul babaseuntjie!