Auto Draft

Deur : Skriba  /  May 20th, 2016

KOM ONS BID VIR:

 

Medelye:  Christo Strachan (wyk Bordeaux) se pa & Cobus Oosthuizen (wyk 14) se swaer is oorlede.

 

Siekelys:  Anna Marie Verwey, Desiré Hough (wyk 15), Estie Goosen (wyk 2), Mariaan de Villiers (O.B.D), Hannetjie Pienaar se dogter (wyk 29), Riëtte Cilliers (wyk 11), Karien Schoeman (wyk 2), Johanna Swart (wyk 4), Juan Smith (Uitsig), Piet Jacobs (Les Hug), Frikkie Smit (wyk 30), Johan Schreuder (Wyk 16), Tommie Hollumby, Bertha Palvie (Estie Cronjé se ma – Uitsig-Suid), Etrecia Mostert (01 Noord), Christa Haasbroek (wyk 11), Susan Malherbe (wyk 7), Hannelie Vermeulen (Uitsig), Ingrid Liebenberg (Hertzog), Dolf Botha (wyk 14) &, Kobus le Roux (Hertzog).

 

In die Nuus