Auto Draft
Deur : Skriba / May 27th, 2016
KOM ONS BID VIR:
Siekelys: Boet Page (wyk 34), Myra Sutton (wyk 29), Dougie Truter (oudlidmaat)Riëtte Cilliers (wyk 11), Christo Strachan (Bordeaux), Mariana Geldenhuys (wyk 12), Karien Schoeman (wyk 2), Frikkie Smit (wyk 30), Johan Schreuder (Wyk 16), Bertha Palvie (Estie Cronjé se ma – Uitsig-Suid), Etrecia Mostert (01 Noord), Christa Haasbroek (wyk 11), Hannelie Vermeulen (Uitsig), Kobus le Roux (Hertzog).
GELUKWENSE
Baie geluk aan Bernard en Lida Hendrikse met die geboorte van hul kindjie