Auto Draft

Deur : Skriba  /  June 24th, 2016

Voorbidding – Siekelys:  Monica van der Walt (wyk 14), Michelle Munnik (Hertzog wyk), Maritza Bredenkamp (Krommerivier wyk), Christa vd Merwe (wyk 12) se suster, Fienie Buys (Spruitrivier), Irene Matthee (Bordeayx) Leon en Sandra Coetzee (Uitsig) se kleinkind, Jaco Potgieter (oud lidmaat), Christine Swart (wyk 30), Boet Page (wyk 34), Myra Sutton (wyk 29), Riëtte Cilliers (wyk 11),  Mariana Geldenhuys (wyk 12), Frikkie Smit (wyk 30), Bertha Palvie (Estie Cronjé se ma – Uitsig-Suid), Etrecia Mostert (01 Noord) en haar pa, Christa Haasbroek (wyk 11), Hannelie Vermeulen (Uitsig), Kobus le Roux (Hertzog).

 

Ons vra voorbidding vir:

  1. Dries van Madagascar se gesondheid, asook sy kind wat op skool geboelie word.
  2. Malawi uitreik
  3. Bybelskool wat plaasvind vanaf 27 Junie – 1 Julie
  4. 3 Julie se oggenddiens begin om 10:00 EN NIE 09:30, as gevolg van `n direkte radio uitsending van die diens.
  5. Linden Jeugkoor besoek Wellington.  Hul gee ‘n konsert Maandagaand, 27 Junie om 18:00 in Wellington-Noord kerk.  Toegang:  Donasie.

In die Nuus